LEGONDA
Designer Patterns - Ladies Clothing
Ontwerperspatrone - Damesklere

Navigasie Staaf
| Bo |
Patroon illustrasies:
| Standaardpatrone |


Indien u onseker is oor die grootte wat u klere behoort te wees,
gebruik ons om die regte grootte vas te stel.

Baadjies



Patroon illustrasies: | Baadjies |

9J002S




Patroon illustrasies: | Baadjies |

9J002W




Rokke



Patroon illustrasies:
| Rokke |

9D001S




Rompe



Patroon illustrasies:
| Rompe |

9S001W




Broeke



Patroon illustrasies:
| Broeke |

9P001S





Standaardpatroon: Pryslys

Styl Styl Kode Prys
9J002 Ongevoer R55.00
9J002 Gevoer R60.00
9D001 Gevoer R50.00
9S001 Gevoer R35.00
9P001 R45.00
Addisionele langmoue / kortmoue R30.00


Standaardpatroon: Bestelvorm



Instruksies:
  • Grootte = Spesifiseer standaardgrootte tussen 30-50.
    U kan die korrekte grootte bereken deur van ons gebruik te maak.
  • Addisioneel = Slegs betrekking op baadjies. Indien 'n langmoubaadjie bestel is, kan kortmoue addisioneel by bestel word. Die omgekeerde sal ook vir 'n kortmoubaadjie gedoen kan word.
  • Mat. Wydte = Spesifiseer materiaalwydte waarvoor u die patroon verlang, in cm.
Styl Kode: Grootte: Moue: Addisioneel: Mat. Wydte: Prys:
Item 1: Kort moue
Lang moue
115 cm
150 cm
R
Item 2: Kort moue
Lang moue
115 cm
150 cm
R
Item 3: Kort moue
Lang moue
115 cm
150 cm
R
Item 4: Kort moue
Lang moue
115 cm
150 cm
R
Item 5: Kort moue
Lang moue
115 cm
150 cm
R

Totaal: R + POSGELD
Elke patroon word voorsien van 'n instruksieblad.


VRYWARINGSKLOUSULE:
GEEN verantwoordelikheid kan aanvaar word vir swak passings a.g.v.

U besonderhede

Van:
Voorletters:
Telefoonnommer: ()
E-posadres:
Posadres:
Dorp / Stad:
Staat / Provinsie:
Poskode:
Land:

Versending:
Ons maak gebruik van Speed Services se oornag diens.
POSTARIEWE
1-3 patrone - R20
4-6 patrone - R35
Meer as 6 patrone sal volgens gewig bereken word.
Hierdie pryse is geldig vir enige bestemming in Suid-Afrika.
Indien u van buite Suid-Afrika 'n bestelling plaas, skakel ons asseblief vir die korrekte postarief.
Betaling
  • Ons aanvaar slegs direkte bank deposito's.
  • Deponeer die bedrag verskuldig - Totaal + posgeld - in ons bankrekening.
  • Bevestig die deposito deur die depositostrokie te faks.

Bestellings sal slegs na ontvangs van bewys van betaling, verwerk word.

Bank besonderhede:
Rekeningnaam: LEGONDA
Rekeningnommer: 4565 4640 5034 0014
Taknaam: ABSA Bank Pretoria-Noord
Taknommer: 632005

Faks: +27(0)12-565-4678
Maak asseblief seker dat u die vorm volledig voltooi het en dat al die inligting korrek is.

Baie dankie vir die belangstelling in ons produkte.
U behoort die bestelling binne 2 tot 3 weke na bewys van betaling te ontvang.

Die illustrasies van patrone wat u pas gesien het, is slegs 'n paar voorbeelde uit ons reeks. Kontak ons gerus vir inligting oor ons ander patrone.

Besoek gerus ons blad van tyd tot tyd vir nuwe patrone.


Kontak Ons
Tel. nommer: +27(0)12-565-4678
Faks. nommer: +27(0)12-565-4678
E-posadres: legonda@worldonline.co.za

Navigasie Staaf
Patroon illustrasies:
| Standaardpatrone |

© Kopiereg LEGONDA sedert 2000
Alle regte voor behou

Geen deel van hierdie webblad mag verander of herversprei word in enige vorm vir kommersiŽle gebruik sonder die uitdruklike toestemming van die eienaar LEGONDA nie.




URL: http://www.home.worldonline.co.za/~legonda/

Terugvoering i.v.m. hierdie blad: legonda@worldonline.co.za


Ontwerp deur H.Du Preez Brink
Laaste opdatering: 12 Apr. 2000