LEGONDA
Designer Patterns - Ladies Clothing
Ontwerperspatrone - Damesklere

Navigasie Staaf
| Bo |
Patroon illustrasies:
| Paspatrone |


In hierdie afdeling verander ons die patrone om by u unieke mates te pas.
Hierdie patrone staan ook bekend as: Paspatrone of in Engels, "Make-To-Measure (MTM)" patrone

Maak asseblief seker dat u alle mates noukeurig volgens die demonstrasie figure, in die bestelvorm, meet.

Baadjies



Patroon illustrasies: | Baadjies |

9J002S




Patroon illustrasies: | Baadjies |

9J002W




Rokke



Patroon illustrasies:
| Rokke |

9D001S




Rompe



Patroon illustrasies:
| Rompe |

9S001W




Broeke



Patroon illustrasies:
| Broeke |

9P001S





Paspatroon: Pryslys

Styl Styl Kode Prys
9J002 Ongevoer R80.00
9J002 Gevoer R90.00
9D001 Gevoer R85.00
9S001 Gevoer R70.00
9P001 R85.00
Addisionele langmoue / kortmoue R30.00


Paspatroon: Bestelvorm


Hoe om mates te neem

| Hoe om te meet |
Patroon illustrasies:

Alle mates word glad teenaan die vel geneem sonder voorsiening vir ekstra ruimtes.

U Mates

om verwarring te voorkom, verskaf asseblief alle mates hieronder.
1 Bors
2 Middel
3 HoŽ Heup - 10 cm onder middel
4 Heup - 17.6 cm onder middel
5 Lae Heup - 28 cm onder middel
6 Ruglengte (nek tot middel)
7 Bo-arm Wydte
8 Moulengte
9 Buitebeen (middel tot vloer)
10 Binnebeen (kruis tot vloer)
11 Kruislengte (middelvoor tot middelagter)
12 Soomwydte (enkel) soos deur kliŽnt verkies
13 Romplengte (vanaf middel) tot waar soom verkies word
14 Roklengte (vanaf middel) tot waar soom verkies word
15 Broeklengte (vanaf middel) tot waar soom verkies word
Aanvullende aantekeninge:


VRYWARINGSKLOUSULE:
GEEN verantwoordelikheid kan aanvaar word vir swak passings a.g.v.

Plaas u bestelling

Instruksies:
Styl Kode: Moue: Addisioneel: Mat. Wydte: Prys:
Item 1: Kort Moue
Lang Moue
115 cm
150 cm
R
Item 2: Kort Moue
Lang Moue
115 cm
150 cm
R
Item 3: Kort Moue
Lang Moue
115 cm
150 cm
R
Item 4: Kort Moue
Lang Moue
115 cm
150 cm
R
Item 5: Kort Moue
Lang Moue
115 cm
150 cm
R

Totaal: R + POSGELD
Elke patroon word voorsien van 'n instruksieblad.

U besonderhede

Van:
Voorletters:
Telefoonnommer:
E-posadres:
Posadres:
Dorp / Stad:
Staat / Provinsie:
Poskode:
Land:

Versending:
Ons maak gebruik van Speed Services se oornag diens.
POSTARIEWE
1-3 patrone - R20
4-6 patrone - R35
Meer as 6 patrone sal volgens gewig bereken word.
Hierdie pryse is geldig vir enige bestemming in Suid-Afrika.
Indien u van buite Suid-Afrika 'n bestelling plaas, skakel ons asseblief vir die korrekte postarief.
Betaling
  • Ons aanvaar slegs direkte bank deposito's.
  • Deponeer die bedrag verskuldig - Totaal + posgeld - in ons bankrekening.
  • Bevestig die deposito deur die depositostrokie te faks.

Bestellings sal slegs na ontvangs van bewys van betaling, verwerk word.

Bank Besonderhede:
Rekeningnaam: LEGONDA
Rekeningnommer: 4565 4640 5034 0014
Taknaam: ABSA Bank Pretoria-Noord
Taknommer: 632005

Faks: +27(0)12-565-4678
Maak asseblief seker dat u die vorm volledig voltooi het en dat al die inligting korrek is.

Baie dankie vir die belangstelling in ons produkte.
U behoort die bestelling binne 2 tot 3 weke na bewys van betaling te ontvang.

Die illustrasies van patrone wat u pas gesien het, is slegs 'n paar voorbeelde uit ons reeks. Kontak ons gerus vir inligting oor ons ander patrone.

Besoek gerus ons blad van tyd tot tyd vir nuwe patrone.


Kontak Ons
Tel. nommer: +27(0)12-565-4678
Faks. nommer: +27(0)12-565-4678
E-posadres: legonda@worldonline.co.za

Navigasie Staaf
Patroon illustrasies:
| Paspatrone |

© Kopiereg LEGONDA sedert 2000
Alle regte voor behou

Geen deel van hierdie webblad mag verander of herversprei word in enige vorm vir kommersiŽle gebruik sonder die uitdruklike toestemming van die eienaar LEGONDA nie.




URL: http://www.home.worldonline.co.za/~legonda/

Terugvoering i.v.m. hierdie blad: legonda@worldonline.co.za


Ontwerp deur H.Du Preez Brink
Laaste opdatering: 12 Apr. 2000